Steles wysig

Hallo Daniel,

'n Vragie oor stele. Moet dit in Afrikaans nie stêle of stèle wees nie? Nederlands en Frans het beide stèle. Maar Google gee net Afrikaanse tekst met stele, steles (soos in Engels). Stele is mos ook die meervoud van steel, maar dit word dalk anders uitgespreek, dink ek. Jcwf (kontak) 00:41, 22 April 2023 (UTC)Beantwoord

Volgens die HAT en tweetalige woordeboek word dit gewoonweg "stele" gespel Daniellouw (kontak) 20:10, 21 Junie 2023 (UTC)Beantwoord