Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  steel 
Verlede Tyd  ek   het gesteel        
steel
Diefstal pleeg; sonder toestemming iets neem wat aan 'n ander behoort.
lang vingers hê
Die melk uit iemand se koffie steel (fyn skelm wees).
Iemand se hart steel (jou by iemand bemind maak).
  Vertalings:   
Engels: steal(en)
Nederlands: stelen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  steel     stele    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  steeltjie     steeltjies  
  1. Die staafvormig handvatsel van gereedskap (soos ’n besem, byl of hamer).
  2. (plantkunde) Deel van 'n plant, waarmee 'n blom of vrug aan die stingel vassit.
  1. Die besem se steel het gebreek.
  2. Pluk die blom onder by sy steel af.
  Vertalings:   1. Handvatsel
Engels: handle(en)
Nederlands: steel(nl)
  Vertalings:   2. Deel van plant.
Engels: stem(en)
Nederlands: steel(nl)


Staal.

     Homofone

Steal.