Enkelvoud Meervoud
  staal     stale  
'n Harde allooi van yster en koolstof en moontlik ook ander elemente.
  Vertalings:    staal
Engels: steel(en)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  staal 
Verlede Tyd  ek   het gestaal        
Voorberei.
  1. Die soldate staal hulself vir 'n aanval deur die vyand.
  Vertalings:   
Engels: brace(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor staal.