Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   Gothicus     Gothicī  
Vroulik   Gothica     Gothicae  
Onsydig   Gothicum     Gothica  
Bywoord
  Gothicē  
Verdere verbuigings: Gothicus (verbuiging)
IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: manlik: [ˈgɔtʰɪkʊs], vroulik: [ˈgɔtʰɪka], onsydig: [ˈgɔtʰɪkʊ̃(m)]; meervoud: manlik: [ˈgɔtʰɪkʲiː], vroulik: [ˈgɔtʰɪkaɪ̯], onsydig: [ˈgɔtʰɪka]
bywoordelik: [ˈgɔtʰɪkʲeː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [ˈχuə̯tikœs], vroulik: [ˈχuə̯tikɑ], onsydig: [ˈχuə̯tikœm]; meervoud: manlik: [ˈχuə̯tisi], vroulik: [ˈχuə̯tiseː], onsydig: [ˈχuə̯tikɑ]
bywoordelik: [ˈχuə̯tiseː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [ˈgɔːtikus], vroulik: [ˈgɔːtika], onsydig: [ˈgɔːtikum]; meervoud: manlik: [ˈgɔːtitʃi], vroulik: [ˈgɔːtitʃe], onsydig: [ˈgɔːtika]
bywoordelik: [ˈgɔːtitʃe]
  1. Goties, van, betreffende die Gote.
  2. Goties, van, betreffende die Gotiese taal.