Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Gregoriaans     Gregoriaanse      

  Woordafbreking

Gre•go•ri•aan•se

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van Gregoriaans; met betrekking tot, of afkomstig van Gregorius.

     Voorbeeldsinne

Die Gregoriaanse kalender, wat tans regdeur die Westerse wêreld gebruik word, is 'n wysiging van die Juliaanse kalender.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Gregorian(en)
Nederlands: gregoriaanse(nl)