Sien ook heer

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Heer     —  

  Woordafbreking

Heer

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (religie) 'n Christelike aanduiding vir God.
  2. Vanuit die leerstuk van die Heilige Drie-eenheid ook gebruik as aanduiding van Jesus Christus.

     Voorbeeldsinne

  1. Vanuit die vlamme is Moses deur die Heer aangeroep.
  2. Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom buig daar in aanbidding, voor Jesus, die Heer.

     Vertalings

  Vertalings:    Heer
Engels: Lord(en)
Nederlands: Heer(nl)