Sien ook kaap

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Kaap     —  

  Etimologie

Van kaap (landmassa wat in die see in uitsteek).

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Kaap die Goeie Hoop, die landpunt aan die suide van Afrika, naby Kaapstad.
  2. Die Kaapse Skiereiland.
  3. Die Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

     Voorbeeldsinne

  1. Op 24 Mei 1500 het Dias se skip vergaan voor hy weer om die Kaap kon vaar.
  2. Dit het Groot-Brittanje aangespoor om die Kaap in 1795 om taktiese redes gedurende die Napoleontiese Oorloë te beset.
  3. Bophuthatswana het uit sewe ingeslote grondgebiede bestaan, wat deur die vorige Suid-Afrikaanse provinsies van die Kaap, Transvaal en Oranje-Vrystaat versprei was.

     Verwante woorde

Kaapstad, Kaaps, Kaapse

     Vertalings

  Vertalings:    Kaap
Engels: Cape(en)
Nederlands: Kaap(nl)