Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Kaaps     Kaapse     Kaaps  
Attributiewe vorm van Kaaps; wat op die Kaap betrekking het; eie aan of behorende tot die Kaap.
Om die erkenning van Nederlands as amptelike taal in die Kaapse parlement te herdenk, is die Eerste Taalmonument in 1893 te Burgersdorp opgerig.
  Vertalings:   
Nederlands: Kaapse(nl)