kassensitief

(Aangestuur vanaf Kassensitief)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kassensitief     kassensitiewe     kassensitiefs  
Wanneer daar 'n onderskeid getrek word tussen hoofletters en kleinletters.
Wanneer 'n geskrewe woord soos 'n wagwoord kassensitief is, moet al die letters in die regte kas (hoofletter of kleinletter) geskryf word.
Hooflettergevoelig

Kyk ook