[1] Besienswaardighede in Londen.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Londen     —  

  Woordafbreking

Lon•den

  Pleknaam

     Betekenisse

  1. Die hoofstad van Engeland en die Verenigde Koninkryk.
  2. 'n Stad in die suidweste van die Kanadese provinsie Ontario.

     Voorbeeldsinne

  1. Londen is in 50 n.C. deur die Romeine as Londinium gestig en het in die 19de eeu tot die grootste metropool ter wêreld gegroei.
  2. Londen in Ontario is 'n groot stad wat halfpad tussen Detroit en Toronto lê.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: London(en)
Nederlands: Londen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Londen.