Taalgebied waar Marathi gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Marathi     —  
Ma•ra•thi
(taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 72 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word, veral in die deelstaat Maharashtra, onder andere sy hoofstad, Moembai (Mumbai).
ISO 639-1: mr
ISO/DIS 639-3: mar
SIL: MRT
  Vertalings:   
Engels: Marathi(en)
Nederlands: Marathi(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Marathi.