Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Mercurius      

  Woordafbreking

Mer•cur•i•us

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(sterrekunde) Die naaste planeet aan die son, en is ook die kleinste planeet in ons sonnestelsel.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Mercury(en)
Esperanto: Merkuro(eo)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mercurius.