Die planete in die sonnestelsel (in volgorde van hulle afstand van die Son): 1. Mercurius, 2. Venus, 3. Aarde, 4. Mars, 5. Jupiter, 6. Saturnus, 7. Uranus, 8. Neptunus

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

son•ne•stel•sel
Enkelvoud Meervoud
  sonnestelsel     sonnestelsels  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (sterrekunde) Die son en al die hemelliggame wat daarom wentel, soos die agt planete, hul mane, die asteroïede en die komete.
  2. (sterrekunde) Enige ster en die hemelliggame wat daarom wentel, soos eksoplanete.

  Wisselspelling

Sonnestelsel (ons eie sonnestelsel)

     Vertalings

  Vertalings:    sonnestelsel
Arabies: مَنْظُومَة شَمْسِيَّة(ar) (manẓūma šamsiyya), مَجْمُوعَة شَمْسِيَّة(ar) (majmūʿa šamsiyya)
Duits: Sonnensystem(de)
Engels: solar system(en)
Frans: système solaire(fr)
Nederlands: zonnestelsel(nl)
Russies: со́лнечная систе́ма(ru) (solnetsjnaja sistema)
Spaans: sistema solar(es)
Sweeds: solsystem(sv)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sonnestelsel.