maan

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
maan | mane |
- IPA: [mɑːn], meervoud: [ˈmɑːnə]
- IPA: teenwoordige tyd: [mɑːn]; verlede tyd: [χəˈmɑːn]
- مَانْ , meervoud: مَانِی
- teenwoordige tyd: مَانْ ; verlede tyd: خِمَانْ
- maan, meervoud: máne
Vertalings: maan | |||
---|---|---|---|
|
|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | maan |
Verlede Tyd | ek | het gemaan |
Verdere vervoegings: maan (vervoeging) |
- Aanspoor, waarsku, opwek.
- Aandring op betaling.