Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Middelfrankies  
Attributief   Middelfrankiese  
Partitief   Middelfrankies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
          
Intensiewe vorm
   
IPA: [ˈmədəɫˌfrɑŋkis]
predikatief: [ˈmədəɫˌfrɑŋkis], attributief: [ˈmədəɫˌfrɑŋkisə], partitief: [ˈmədəɫˌfrɑŋkis]
مِدِلْفْرَنْكِیسْ
predikatief: مِدِلْفْرَنْكِیسْ , attributief: مِدِلْفْرَنْكِیسِی , partitief: مِدِلْفْرَنْكِیسْ


Van, betreffende die Middelfrankiese tale en dialekte.

    Vertalings

'n Groep tale en dialekte van die Wes-Middelduitse tak. Middelfrankies word in volgende subgroepe verdeel: Ripuaries, Moeselfrankies, Sentraal-Lotarings en Luxemburgs.

    Vertalings