Mohorovičić-diskontinuïteit
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Mohorovičić-diskontinuïteit | — |
- Mo•ho•ro•vi•čić-dis•kon•ti•nuï•teit
- (geologie) Die laag wat die begrensing tussen die aardkors en die aardmantel vorm.
- Die Mohorovičić-diskontinuïteit is ongeveer 5 km onder die oseaanbodem en 30 tot 50 km onder tipiese kontinente.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Mohorovičić-diskontinuïteit.