Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Moses     Mosesse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  Mosessie     Mosessies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Bybelse profeet.
  2. 'n Mansnaam.
  3. 'n Persoon of uitdaging wat iemand se meerdere is.

     Voorbeeldsinne

  1. Die rugbyspan het gister hul Moses teëgekom.

     Afleiding

  1. Profeet of mansnaam: Die Hebreeuse naam in die Bybel.
  2. Meerdere: moesoek

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Moses(en), match(en), better(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Moses.