Normandiese
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Normandiese | Normandieses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- نَُورْمَنْدِیسِی , meervoud: نَُورْمَنْدِیسِسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoonster, burgeres van Normandië.
Vertalings
Vertalings: Normandiese | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Normandies.