Oksitaans
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Oksitaans | Oksitaanse |
- IPA: [oksiˈtɑːns, oksiˈtɑ̃ːs], attributief: [oksiˈtɑːnsə, oksiˈtɑ̃ːsə]
- اَُوكْسِیتَانْسْ , attributief: اَُوكْسِیتَانْسِی
- Van, betreffende die Oksitane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oksitanië (in Suid-Frankryk).
Vertalings: Oksitaans | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Oksitaans | - |
- (taal) 'n Galloromaanse taal met ongeveer 1,8 miljoen sprekers wat in Suid-Frankryk en Monaco gepraat word.
- ISO 639-1: oc
- ISO/DIS 639-3: oci
Vertalings: Oksitaans | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oksitaans.