Enkelvoud Meervoud
  Pasjtoe     —  
Pasj•toe
(taal) 'n Irannese taal wat deur sowat 50 miljoen mense in Afghanistan, Pakistan en Iran gepraat word.
ISO 639-1: ps
ISO/DIS 639-3: pus
  Vertalings:   
Engels: Pasjtoe(en)
Nederlands: Pashto(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pasjtoe.