Petrus
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Petrus | — |
Woordafbreking
- Pe•trus
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Briewe van Petrus in die Bybel.
- 'n Manlike naam, o.a. van die apostel Petrus.
Voorbeeldsinne
- 1 Petrus en 2 Petrus is die 21ste en 22ste boeke van die Nuwe Testament.
- Simon Petrus, ook genoem Petrus of Sefas, was een van die twaalf apostels van Jesus Christus en die apostel wat vir Jesus verloën het.
Spreekwoorde
- «As Petrus by is, praat 'n mens nie van die haan nie.»
- Dit ontaktvol om onaangenaamhede uit mense se verlede voor hulle te noem.
Afkorting
Vertalings
Vertalings: Petrus | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Petrus.