Rusland
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Rusland | — |
- Rus•land
- 'n Soewereine staat met Russies as amptelike taal wat van die ooste van Europa tot die ooste van Asië strek.
- Rusland lê vanuit 'n politieke oogpunt in Europa, omdat die hoofstad, Moskou, Europees is en sowat 70% van die bevolking daar woon.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Rusland.