Taalgebied waar Samoaans gepraat word.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Samoaans     —  

  Woordafbreking

Sa•mo•aans

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) Taal van die Samoa-eilande, wat ​​uit die onafhanklike land van Samoa en die Amerikaanse eilandgebied van Amerikaans-Samoa bestaan.

     Taalkodes

ISO 639-1: sm
ISO/DIS 639-3: smo
SIL: SMY

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Samoan(en)
Nederlands: Samoaans(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Samoaans     Samoaanse        

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Van, betreffende die Samoane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Samoa.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Samoaans.