Somalies
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Somalies | — |
- So•ma•lies
- (taal) 'n Koesjitiese taal wat deur sowat 15 miljoen mense in Somalië aan die Horing van Afrika gepraat word.
- ISO 639-1: so
- ISO/DIS 639-3: som
- SIL: SOM
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Somalies | Somaliese |
- Van, betreffende die Somaliërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Somalië.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Somalies.