Ge'ez: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe artikel
(Geen verskil)

Wysiging soos op 22:03, 21 November 2017

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Ge'ez     -  

Etimologie

Van Ge'ze: ግዕዝ (gəʿz).

Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (taal) Die ou Suid-Semitiese taal van Ethiopië, nou gebruik as liturgiese taal. Soms minder korrek Ethiopies genoem.
  2. Die skryfstelsel wat oorspronklik vir die taal Ge'ez gebruik is.

     Taalkodes

ISO 639-2: gez
ISO 639-3: gez
Glottolog: geez1241

     Sinonieme

Ethiopies

     Vertalings

  Vertalings:    Ge'ez

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Ge'ez.