befok: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met '{{=af=}} {{-woordafbreking-}} :be•fok {{betekenisse}} Kragwoord, sterker as ''bedonder(d)'' en ''beduiwel(d)''. {{-ww.-}} :''Hulle het jou'' '''befok'''. - bedonder,...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 18:16, 26 Maart 2018

Afrikaans (af)

  Woordafbreking

be•fok

     Betekenisse

Kragwoord, sterker as bedonder(d) en beduiwel(d).

  Werkwoord

Hulle het jou befok. - bedonder, verkul, befoeter, ingeloop, mislei, bedrieg, geflous, uitoorlê, ore aangesit, om die bos gelei, 'n knop gesteek, oogklappe aangesit, 'n rat voor die oë gedraai, gefop, koudgelei.

  Byvoeglike naamwoord

1. Is jy nou befok (in jou kop)? - bedonderd, bossies, gek, mal, van jou sinne beroof, van lotjie getik, dwaas.
2. Moenie my nou befok maak nie! - die donder in, bedonderd, die bliksem in, die josie in, woedend, befoeterd, siedend, briesend, boos, smoorkwaad.
3. Dié kar is befok, ! - moerse, kwaai, fantasties, verruklik, uitstekend, uitmuntend, voortreflik.

  Tussenwerpsel

Befok! - moerse!, kwaai!, fan(fokken)tasties!, gaaf!, goed so!, hoog tyd!, cool!, verruklik!, uitstekend!, uitmuntend!, voortreflik!, subliem!

  Bywoord

Hy is befok vinnig hierlangs verby. - donders vinnig, met 'n moerse spoed, so vinnig soos blits, blitsvinnig, geweldig vinnig, verskriklik vinnig.