homoniem: Verskil tussen weergawes

Content deleted Content added
Nuwe bladsy geskep met '{{-af-}} {{-af-s.nw- |1= homoniem |2= homonieme }} {{-s.nw-}} {{betekenisse}} :Indien twee woorde dieselfde geskryf en uitgespreek word, maar verskillende betekenisse het, i...'
(Geen verskil)

Wysiging soos op 07:53, 8 September 2011

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  homoniem     homonieme  

Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Indien twee woorde dieselfde geskryf en uitgespreek word, maar verskillende betekenisse het, is daardie woorde homonieme. Sien byvoorbeeld as, wat meer as een ding in Afrikaans kan beteken.

Uitspraak

hulp:IPA: [ɦuə̯munim]

     Vertalings