as
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
as |
- IPA: [ɑs]
- اَسْ
- 1. Spil, stang of staaf waarom of waarop 'n wiel draai.
- 2. Lyn waarom iets beweeg.
- Die kar se as het gebreek.
- Die aarde draai om sy as.
- 1. Ingeval, op voorwaarde dat, indien.
- 2. Wanneer, sodra.
- 3. Soos.
- 4. In die hoedanigheid van, synde
- 1.: As dit maar die waarheid was.
- 2.: As die wind opkom raak dit koud.
- 3.: Sy is korter as haar sussie.
- 4.: Hy het as voorsitter opgetree.
Vertalings: 1. Ingeval, op voorwaarde dat, indien. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Wanneer, sodra. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Soos. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 4. In die hoedanigheid van, synde | |||
---|---|---|---|