Afrikaans (af)

Bywoord
wanneer

  Uitspraak

    
(lêer)

  Etimologie

Samestelling van die Middelnederlandse wan en eer.

  Woordafbreking

wan•neer

  Bywoord

     Betekenisse

'n Vraagwoord wat vir 'n tydstip vra.

     Voorbeeldsinne

Wanneer kom die trein?

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: when(en)
Nederlands: wanneer(nl)