Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  konjunksie     konjunksies  

  Uitspraak

IPA: [konˈjœŋksi], meervoud: [konˈjœŋksis]

  Met Arabiese letters

كَُونْیِونْكْسِي , meervoud: كَُونْیِونْكْسِیسْ

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Vereniging.
  2. Samewerking.
  3. Woord wat die verband tussen sinne of sinsdele aangee.

     Sinonieme

3. voegwoord, verbindingswoord

     Vertalings

  Vertalings:    konjunksie
Duits: 1 Verbindung(de); 2 Zusammentreffen(de); 3 Bindewort(de), Konjunktion(de)
Engels: conjunction(en)
Nederlands: 3 voegwoord(nl)