Kaart wat die Boererepubliek aandui.
Kaart wat die provinsie aandui (1910-1994).

Afrikaans (af)

  Etimologie

Samestelling van die voorvoegsel trans- (oorkant) en Vaal (Vaalrivier); oorkant die Vaal.
Pleknaam
Transvaal

  Woordafbreking

Trans•vaal

  Pleknaam

     Betekenisse

  1. 'n Geografiese gebied tussen die Vaal- en Limpoporivier in Suid-Afrika.
  2. Voormalige republiek en provinsie in Suid-Afrika.

     Voorbeeldsinne

  1. Die Transvaal is sowel in landboukundige asook in mynboukundige opsig 'n skatkamer.
  2. Transvaal was van van 1976 tot 1994 een van die land se vier provinsies gewees.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Transvaal(en)
Nederlands: Transvaal(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Transvaal.