Taalgebied waar Tsjetsjnies gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Tsjetsjnies     —  
Tsjet•sjnies
(taal) 'n Taal wat deur 1,5 miljoen mense wêreldwyd gepraat word, veral in Tsjetsjnië (Rusland), waar dit ’n amptelike taal is.
ISO 639-1: ce
ISO/DIS 639-3: che
SIL: CJC
  Vertalings:   
Engels: Chechen(en)
Nederlands: Tsjetsjeens(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tsjetsjnies.