Internasionaal

Die twee-en-twintigste hoofletter van die Latynse alfabet, wat gewoonlik 'n stemhebbende labiodentale frikatief [v] wys.



Afrikaans

Selfstandige naamwoord

V (meervoud V's)


Afkorting
V
Afkorting vir volt.