letter
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
letter | letters |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lettertjie | lettertjies |
- 'n Simbool (skryfteken/figuur) wat 'n klank in skrif en druk voorstel.
- Afgelei van die Franse woord lettre.
- Die letter 'e' is die vyfde letter van die alfabet.
- Daar is 26 letters in die alfabet.
- Eiename en plekname word gewoonlik met 'n hoofletter geskryf.
Vertalings: letter | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor letter.