Enkelvoud Meervoud
  kleinletter     kleinletters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kleinlettertjie     kleinlettertjies  
klein•let•ter
'n Letter (a-z) wat kleiner as 'n hoofletter (A-Z) is.
Die onbepaalde lidwoord, 'n, word altyd met 'n kleinletter geskryf.
hoofletter
  Vertalings:   
Engels: lower case(en)
Nederlands: kleine letter(nl), onderkast(nl)