Enkelvoud Meervoud
  karakter     karakters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  karaktertjie     karaktertjies  
ka•rak•ter
  1. Letterteken; 'n letter, syfer of simbool in gedrukte/geskrewe teks.
  2. Persoon in 'n toneelstuk of fliek.
  3. Kenmerk; aard; geaardheid; inbors; natuur; wese.
  1. Die karakter is verkeerd gedruk, maar die woord is darem leesbaar.
  2. Hy het die karakter van Tarzan goed vertolk.
  3. Sy het 'n sagte karakter.
  Vertalings:   
Engels: character(en)
Nederlands: karakter(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor karakter.