a

Internasionaal
Aa | Aa | Aa |
a. |
Letter
Betekenisse
- Die eerste kleinletter van die Latynse alfabet, wat gewoonlik 'n klinker aandui wat oop en gedek is en vooraan geplaas word.
Afrikaans
Selfstandige naamwoord
a (meervoud a's)
Afkorting |
---|
a |
Afkorting
Betekenisse
- Afkorting vir jaar.
Afleiding
- Latyns annus "jaar".
Vertalings
Vertalings: a | |||
---|---|---|---|
Engels (en)
Woord |
---|
a |
Lidwoord
Uitspraak
- IPA: Suid-Afrikaans: [əɪ̯, ə]
- Brits:, Amerikaans: [eɪ̯, ə]
Betekenisse
- 'n voor medeklinkers.
Sinonieme
- (voor klinkers:) an
Italiaans (it)
Woord |
---|
a |
Voorsetsel
Uitspraak
- IPA: [a]
Betekenisse
Luxemburgs (lb)
Woord |
---|
(voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) an (origens:) a |
Voegwoord
Uitspraak
- IPA: [ɑ]
Betekenisse
Wisselvorme
- (Voor spreekpouse, klinkers, "d", "h", "n", "t" of "z":) an
Nama (naq)
Woord |
---|
a |
Werkwoord
Betekenisse
Verwysings
Spaans (es)
Woord |
---|
a |
Voorsetsel
Uitspraak
- IPA: [a]