Sien ook a

Internasionaal

Аа Аа Аа
a.

  Uitspraak

Hulp:IPA: [a]
    
(lêer)

  Letter

'n Kleinletter van die Cyrilliese alfabet wat gewoonlik die klank [a] aandui .


Russies (ru)

  Letter

Die eerste kleinletter van die Russiese alfabet.



Voegwoord
а

  Voegwoord

     Betekenisse

  1. Maar
  2. En
  3. Egter, nogtans

     Voorbeeldsinne

1.: «Спать надо не здесь, а там»
Moenie hier slaap nie, maar daar.
2.: «За деревней было поле, а за полем начинался лес.»
Agter die dorp was 'n veld, en agter die veld het 'n bos begin.
3.: «А вопрос стоит совсем иначе. »
Die vraag is nogtans heel anders.