Tuis
Lukraak
Meld aan
Voorkeure
Skenkings
Inligting oor Wiktionary
Vrywaring
Soek
maar
Taal
Hou dop
Wysig
Inhoud
1
Afrikaans (af)
1.1
Voegwoord
1.1.1
Betekenisse
1.1.2
Voorbeeldsinne
1.1.3
Vertalings
1.2
Bywoord
1.2.1
Betekenisse
1.2.2
Voorbeeldsinne
Afrikaans (af)
Voegwoord
maar
Voegwoord
Betekenisse
Dui teëstelling aan.
Voorbeeldsinne
Hy wil gaan speel,
maar
sy wil gaan slaap.
Vertalings
Vertalings:
Engels
:
but
(en)
Nederlands
:
maar
(nl)
Russies
:
а
(ru)
,
но
(ru)
Bywoord
maar
Bywoord
Betekenisse
Net; slegs; regtig.
Gerus; sonder om jou aan enigiets te steur.
Aanhoudend.
Voorbeeldsinne
Dit gaan
maar
sleg!
Daar was
maar
net tien kinders daar.
Jy kan
maar
alles vertel.
Maak
maar
soos jy wil.