en
Voegwoord |
---|
en |
-
(lêer)
- اَِنْ
- 'n Woord wat twee of meer begrippe, woorde of sinne gelykberegtigend verbind.
- 'n Woord wat nadruk lê op twee of meer begrippe.
- Aanloop van 'n sin om voortgang aan te dui of as aanloop van 'n vraag.
- Koop melk en botter.
- Gee asseblief die sout en peper aan.
- En toe gebeur die snaaksste ding!
- En wie is jy?
Vertalings: en | |||
---|---|---|---|
|
|
Manlik | Vroulik | Onsydig |
---|---|---|
en | en, (sedert 1938 ook:) ei |
et |
- IPA: [eːn, ən]
- 2. (sedert 1938:) ei
Gemeenslagtig | Onsydig |
---|---|
en | et |
- IPA: [en]
- 'n, die onbepaalde gemeenslagtige lidwoord.
Voegwoord |
---|
en |
- «Hij is naar school gegaan en heeft er veel geleerd.»
- Hy het skool toe gegaan en het daar baie geleer.
- Neweskikkende voegwoord.
Gemeenslagtig | Onsydig |
---|---|
en | ett |
- IPA: [en]
- 'n, die onbepaalde gemeenslagtige lidwoord.