gemeenslagtig

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   gemeenslagtig     gemeenslagtige        
Vergrotend   gemeenslagtiger      
Oortreffend   gemeenslagtigste  

  Uitspraak

IPA: [xəmiə̯nˈslɑxtəx], attributief: [xəmiə̯nˈslɑxtəxə]

  Met Arabiese letters

خِمَِینْسْلَخْتِخْ , attributief: خِمَِینْسْلَخْتِخِی

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Wat manlik en/of vroulik is.

     Afgeleide woorde

gemeenslagtigheid

     Vertalings

  Vertalings:    gemeenslagtig
Duits: utrum(de)
Engels: common gender(en)