wees
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | is |
Verlede Tyd | ek | was het gewees |
Onbepaalde wys | wees | |
Teenwoordige deelwoord | synde | |
Verlede deelwoord | gewees gewese, geweesde |
- 1. Om te bestaan.
- 2. koppelwerkwoord wat 'n gelykheid uitdruk
- 3. hulpwerkwoord in die verlede tyd van die lydende vorm.
- 1. Daar is hoop.
- 2. Die lewe is nie lank nie.
- 3. Dit is deur hom geskryf.
- 'n Kind wat sy ouers verloor het.
- Sien om na wese en weduwees in hulle verdrukking!