Die taalgebied waar Wolof gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Wolof     —  
Wo•lof
(taal) 'n Afrika-taal uit die Atlantiese tak van die Niger-Kongo-tale met 3,5 miljoen sprekers, veral in Senegal.
ISO 639-1: wo
ISO/DIS 639-3: wol
SIL: WOL
  Vertalings:   
Engels Wolof(en)
Nederlands Wolof(nl)