Afrikaans (af)

 
Struktuur van 'n aalweebitter
Enkelvoud Meervoud
  aalweebitter     aalweebitters  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Chemiese stof wat in aalwees soos die bitteraalwyn Aloe ferox voorkom

     Wisselvorme

aalwynbitter

     Sinonieme

aloïen

     Vertalings

Engels: aloin(en)