aandui
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | dui aan |
(in bysin) | ... dat ek | aandui |
Verlede Tyd | ek | het aangedui |
- aan•dui
- Wys iets; aanwys, aantoon, duidelik maak.
- Daar is 'n gedenkteken wat aandui waar die slag plaasgevind het.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|