Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  stel aan   
(in bysin)   ... dat ek  aanstel 
Verlede Tyd  ek   het aangestel        

  Woordafbreking

aan•stel

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. In 'n pos benoem; in 'n amp aanstel of 'n betrekking gee.
  2. Voordoen; verbeel; oordrewe gedrag toon.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek sal hom as 'n bestuurder aanstel. Hoe kon hulle hom in die pos aanstel?
  2. Moet jouself nie so aanstel nie.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: appoint(en)
Nederlands: aanstellen(nl)