Byvoeglike naamwoord
aanvanklik
aan•vank•lik
In die begin; oorspronklik; eers(te).
Aanvanklik was die aarde woes en leeg.
Hoewel hulle aanvanklik gereeld gestry het, is hulle nou goeie vriende.
  Vertalings:   
Engels: initial(en)
Nederlands: aanvankelijk(nl)


Bywoord
aanvanklik
In die begin.
  Vertalings:   
Engels: initially(en)
Nederlands: aanvankelijk(nl)