'n Vrou wat haar babatjie abba.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  abba 
Verlede Tyd  ek   het geabba        
Die ww. kom van Hottentots/Khoi-taal.
Die s.nw. kom van Hebreeus, אַבָּא (abba), "vader".
ab•ba
Op die rug dra.
Sy het die kind tot by die kliniek geabba.
Die Abbasasberge se naam is van die woord "abba" afgelei, want blykbaar lyk die berge asof hulle mekaar abba.
Enkelvoud Meervoud
  abba     abba's  
Vader.
  Vertalings:   
Engels: abba(en)
Nederlands: abba(nl)