Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   administratief     administratiewe      

  Woordafbreking

ad•mi•nis•tra•tie•we

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Attributiewe vorm van administratief; met betrekking tot administrasie; beherend; reëlend.

     Voorbeeldsinne

Bloemfontein is die administratiewe setel van Suid-Afrika.

     Vertalings

  Vertalings:    administratiewe
Engels: administrative(en)
Nederlands: administratieve(nl)