Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  agenda     agendas  

  Etimologie

Van Latyn agenda, "dinge wat gedoen moet word".

  Woordafbreking

agen•da

     Betekenisse

Sakelys; 'n lys van onderwerpe wat op 'n vergadering behandel gaan word.

     Voorbeeldsinne

Die agenda van die komende vergadering word versprei sodat die lede hulself kan begin voorberei.

     Verwante woorde

notule

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: agenda(en)
Nederlands: agenda(nl)